“Dit is verby” Resensie
Vir alles is daar ‘n vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd. Ook verhoudings het ’n vaste tyd. ’n Tyd wanneer dit begin en ’n tyd wanneer dit verby is. Soms is die einde van ’n verhouding pynlik onverwags en ander kere verbrokkel dit langsaam en is die einde onafwendbaar. Hierdie is […]